header after
hero after
Wat doen Spiritbuddy?

Innoverende wyse van geloofsvorming vir jou kind

Joy removebg preview

Pret saam met ouers

Kinders het heelwat pret saam met hul ouers en leer van ‘n verhouding met Jesus

Lees Meer

Bybelkennis

Bybelkennis deur spel

Bybelkennis word uitgebou deur spel: Bybel snapkaarte, Bybel geheuespel asook ander speletjies

Lees Meer

Opvoedkundige ontwikkeling

Opvoedkundige ontwikkeling

Ontwikkeling word aangespreek deur getalherkenning, vrye spel en fynmotoriese vaardighde

Lees Meer

Geloofswaarhede

Geloofswaarhede

Die pad van geloof naamlik sonde, berou, vergifnis en dankbaarhied word eenvoudig verduidelik

Lees Meer

Spiritbuddy
Spiritbuddy
Spiritbuddy
Spiritbuddy
Kategese

Kurrikulum wat jou kind opgewonde en entoesiasties maak oor God

Spiritbuddy kurrikulum leer jou kind van ‘n verhouding met Jesus Christus.

Spiritbuddy kurrikulum maak jou kind opgewonde en entoesiasties oor gebed.

Dit is gefokus op verskeie Bybelverhale maar word geleer deur spel en die beste is, dit is pret!

Lees Meer
Spiritbuddy
Spiritbuddy
Spiritbuddy

    Kontak ons

    Om deel te word van die Spiritbuddy familie

    Vul jou besonderhede hier in indien jy enige vrae of voorstelle het of skakel vir Dr. Martin Barnard by 084 250 2168.

    Spiritbuddy
    Spiritbuddy
    Spiritbuddy